 | - Afrikaans hoort by die Nederlandse taal, taalstryd, taalkunde
- Hier word die tradisionele opvattinge oor die herkoms van die Afrikaanse kultuurtaal, krities beskou. Eens was die omgangstaal van die Afrikaner Afrikaans en sy kultuurtaal Nederlands: 'n taalvehouding (tussen dialek en kultuurtaal) wat vandag nog in Vlaandere en Nederland bestaan. Die afstap op Standaardafrikaans was onnodig.
http://www.afrikaans.nu/
|