Afrikaanse nuus, literatuur, musiek en skakels vir enigiemand met 'n belangstelling in Afrikaans en Suid-Afrika, veral gemik op belangstellendes in Europa.
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
Die Huis der Nederlanden (HdN) is 'n Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.